Posted in Poetry

VADER, MY VRIEND

Vader, ontmoet my vriend
Hy lewe ver van U
Hy is nogal skaars bediend
En tog is hy nie te ru

Vader, kyk vir my vriend
Hy soek, Vader, hy soek na U
Dit is nog nie gesiend
Dit kryp weg in die skadu

Vader, kyk om my vriend
Hy’s omring deur mense nes hy
Groot, maar nog steeds kind
En dis hoe hul sal bly

Vader, kyk na my vriend
Hy loop op baie dun ys
Hy het die verkeerde gesind
By die skool of by die huis

Vader, red my vriend
Hy swem teen die stroom
Die stroom waar hy U sal vind
As die wortel van ‘n sterk boom

Vader, asseblief help my
Om U aan hom te teenwoordig
Asof dit U is aan sy sy
Asof dit U is wat hom omlig

Vader, asseblief help my
Om U naam te heilig
Om U logika en wysheid te wy
Om mense om my te salig

Behind This Piece…

Sharing Is Caring